Stuur Versoeke

Our Visitor

387679

word ‘n Kuberhulp

wat is ‘n kuberhulp

Die kuberruimte kan ons op verskillende maniere definieër. Basies kan ons sê dat die Kuberruimte ‘n samevoeging is van die internet en die “www” (World Wide Web). Dit is die elektroniese ruimte wat bestaan a.g.v die internet en die “www”.

Kaapstad Radio vul hierdie kuberruimte met klanke en aktualiteits programme vir Sy mense se luistergenot. Jy kan ‘n Kuberhulp raak deur ons te borg of by ons te adverteer!

Kontak die bemarkings span of vul die onderstaande vorm in.

Kaapstad Radio sal jou Kuberhulp waardeer!

Kontak Ons

Jy kan 'n kuberhulp held
raak deur ons te borg of by
ons te adverteer.

Ons bied vir die EERSTE 40 KUBERHULP HELDE die volgende kortings:

  • Teken vir 6 MAANDE en kry 10% korting
  • Teken vir 12 MAANDE en kry 20% korting

Pakkette begin by R1 400 pm

Adverteer by ons







    ©2023 Kaapstad Radio. Gebou deur AlexM