Stuur Versoeke

Our Visitor

387680

Ontmoet ons
kletstemme

Annelie Asaram
OMROEPER | KARMENAADJIE

Ek is lief vir my lewe, vir die Kaap en mense!

Ek wou nog altyd graag vlieg en my droom is bewaarheid en ek word aangestel as Kajuit bemanning vir die Suid Afrikaanse Lugdiens in 1985. Sedertien het ek deur die wereld gereis en het ek met so baie kulture te doen gekry. ‘n Loopbaan wat ek ’n 1000 maal sal oordoen! Ek het ook baie interessante en bekende mense ontmoet, en was bevoorreg om as Bemannings Bestuurder vir Nationwide, Mango asook Interair te werk.
Lees Meer
Francois Coetzer
OMROEPER | KAAPSE KONTREI

FRANCOIS COERTZE gebore in Johannesburg, groot geword in die Durban se suidkus Amanzimtoti, rugby gespeel in Engeland en sy vlerke kom sprei in Kaapstad.

FRANCOIS is 'n profesionele akteur woonagtig in Wellington Wes Kaap.
Lees Meer
Loui Fish
OMROEPER | INGESPREK MET

Na nege jaar wat ek n breuk gevat het van die vermaaklikheids bedryf is ek Meer as opgewonde om by die Kaapstad Radio familie aan te sluit.

My jare as model en TV aanbieder by Kyknet se Glitterati en Tonge Los Sal ek altyd in my hart koester, Maar ek sien vreeslik uit na die nuwe avontuur.

Hier is n bietjie meer agtergrond oor my.
Lees Meer
JP van der Spuy
OMROEPER | KLEIN SATERDAG

Ek is gebore en getoeë in die Swartland, my skoolloopbaan begin by Laerskool Philadelphia en my Hoërskool loopbaan voltooi aan Hoër Tegniese Skool Oudtshoorn.

Na skool is ek vir my militêre en na my opleiding het ek begin werk en myself bekwaam as Loodgieter en daarna opleiding gedoen en myself uitgeleef in my beroep as Terrein Agent in die Bou bedryf.
Lees Meer
©2023 Kaapstad Radio. Gebou deur AlexM